Herbetsdale - 7-8 Days without Power.jpg
Goeie naand raadslid Botha
Daar het vanmiddag munisipale amptenare hierdie kos pakkies yt gedeel op Herbertsdale
Ek wil net graag weet wat dink mosselbaai munisipaliteit van Herbertsdale??
Hier was ONS vir 7/8 dae sonder krag gewees!!
Hule kom smeer vervalde produkte aan ons mense af,dis mos nie reg nie mahn..
Meer as 80% van Herbertsdale se inwonners het hul vleis verloor.
En Daar is 60% van Herbertsdale se inwonners wat maandliks hule kos klaar koop vir die maand,en hule het baie verloor in die 7 dae...
Mosselbaai Munisipaliteit stel my baie teleur...😔😔
Gepos deur Jason Afrikaner: Cell: +27 63 787 6683